KEN mense nie meer die betekenis van die woord DANKIE nie? Dankie beteken: Om dankbaar te wees vir iets wat iemand vir jou doen of gee. Meeste van die tyd gaan die mense uit hulle pad uit of dit kos ...
Die ATKV Kosmosrand-tak wil hiermee dankie sê aan skole, ondernemings, die publiek en die Ridge Times vir hul ondersteuning tydens ons twee hoofprojekte, naamlik kosinsameling en kankerbewusmaking en ...